KWALITEITBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 02-12-2019 1:13:43 PM
20-01-2020 1:37:05 PM
Hierdie gevestigde Tafeldruif & Sitrus boerdery wat spesialiseer in die produsering en verpakking van uitvoer vrugte, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul kantoor:

KWALITEITSBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van goed georganiseerde en presiese individue met minimum 3 jaar ondervinding in verskeie gehaltebestuurstelsels in ‘n soortgelyke pos binne ‘n boerdery
opset
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office
- Die ideale kandidaat moet oor goeie menseverhoudinge en goeie kommunikasievaardighede beskik
- Goeie kennis en ondervinding van spesifieke gehaltebestuurstelsels en akkreditasies soos GLOBALGAP / SIZA / HACCP
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office.


Pligte gaan onder meer insluit:
- Volle bestuur van stelsel/ akkreditasie afdeling
- Voorbereiding van en verbeterings aan gehaltebestuurstelsels
- Voorbereiding van oudit-lêers
\- Doen van pre-oudits sowel as ander algemene administrasie soos van pos vereis.

Daar word ’n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing MAKW