KWALITEITS TOESIGHOUER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 25-09-2019 10:46:01 AM
20-11-2019 10:46:01 AM
Hierdie gevestigde rosyne aanleg naby Upington in die Noord-Kaap beskik oor die volgende posisie in hul fabriek vir ‘n gestruktureerde en pro-aktiewe persoon as.

KWALITEITS TOESIGHOUER
STRAUSSBURG OMGWING

Vereistes:
- Persone met minimum Matriek en praktiese ondervinding van minstens 2 jaar as kwaliteitstoesighouer in 'n soortgelyke bedryf, kan aansoek doen.
- ‘n Algemene kennis van HACCP / BRC / ISO gehaltebestuurstelsels sal as aanbeveling dien.
- Basiese rekenaarvaardigheid in MS Office
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.

Die suksesvolle persoon sal hoofsaaklik verantwoordelik wees vir:
- Die toesighouding van dag / nagskof spanne
- Toesien dat verskeie produkte volgens spesifikasie korrek verpak word
- Streng toepassing van proses kontrole prosedures
- Die akkurate samestelling van data en byhou van kwaliteitsrekords.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aan die pos gekoppel.

Alle aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.

Stuur u volledige CV, met die verwysing MCDT voor 4 Oktober 2019