LABORATORIUM KOORDINEERDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 28-07-2020 11:50:32 AM
18-08-2020 8:42:22 AM
Hierdie gevestigde groep maatskappye in die sout industrie beskik oor die volgende loopbaangeleentheid vir ‘n goed gekwalifiseerde kandidaat in die pos van

LABORATORIUM KOORDINEERDER
UPINGTON

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van sistematiese kandidate met ‘n BSC. graad in Voedselwetenskap en/of laboratorium tegnologie met ten minste 2 jaar ondervinding in die voedsel
vervaardigheids industrie.
- Goeie kommunikasie vaardighede
- Gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office
- Vermoë om akkuraat onder druk en binne spertye te werk.

Pligte behels
- Toets van daaglikse proefmonsters sout om aan spesifieke kwaliteitstandaarde te voldoen
- Koordineer met produksiespan oor vereistes van sout en verpakking
- Hanteer van kliënt navrae rakende kwaliteitsbeheer
- Bestuur van oudits
- Alle koördinering m.b.t die beroepsgesondheid en voedsel veiligheid
- Byhou van alle kwaliteitstandaard administrasie
- Aankoop van laboratorium en skoonmaak benodighede.
.
In ruil word ‘n mededingende vergoedingspakket met byvoordele aangebied.

Rig u aansoek en CV met verwysing OSLK voor 7 Augustus 2020