LONE-/ADMIN KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-06-2021 2:17:59 PM
27-07-2021 10:21:38 AM
Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied die volgende uitdagende geleentheid aan ‘n georganiseerde, presiese persoon met goeie syfervaardigheid as:

LONE-/ADMINKLERK
BLOUPUTS

Vereistes:
- Ten minste 3 - 5 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos
- Ondervinding in die landbousektor, spesifiek die tafeldruif bedryf, sal as aanbeveling dien
- Rekenaarvaardigheid in MS Office en ‘n loon program
- Grondige kennis van salaris administrasie

Pligte sluit in:
- Doen van boerdery se lone
- Kleinkas
- Sekretariële en administratiewe pligte.

‘n Onderhandelbare salaris onderhewig aan ondervinding, asook gratis behuising word aangebied.

Om aansoek te doen, rig u CV met verwysing JJF voor 2 Julie 2021