LONE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-10-2019 10:01:17 AM
13-11-2019 6:15:30 AM
Hierdie konstruksie maatskappy in die Upington area, beskik oor 'n kandidaat vir 'n 5 maande periode van hulp te wees as 'n lone klerk:

LONE KLERK- 5 MAANDE PERIODE
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidaat met ten minste 2 jaar ondervinding in die doen of assisteer van lone
- Rekenaarvaardigheid in MS Office spesifiek Excel
- Beskikbaar wees vir die beskikbare tyd
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer
- Skoon kriminele rekord en geldige verwysings

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MICL