LOODGIETER - Upington
Salary Negotiable
Upington, Northern Cape
Upington,
Northern Cape
more than 14 days ago
02-12-2019 1:05:32 PM
13-01-2020 11:11:18 AM
Die groep ‘n eiendoms-gefokusde maatskappy gesetel in Somerset-Wes asook in die Noord-Kaap, wat sedert 1991 spesialiseer in eiendomsontwikkelingsbestuur regoor Suid-Afrika met dienste soos Argiteksontwerp, Bourekenkunde, Konstruksiebestuur en ‘n Eiendomsagentskap, beskik oor die volgende uitdagende loopbaangeleentheid vir ‘n handvaardige en hardwerkende persoon wat streef na uitnemendheid om by ons aan te sluit
LOODGIETER
AUGRABIES OMGEWING
Vereistes:
- Status as gekwalifiseerde vakman, ondersteun deur minstens drie tot 5 jaar ondervinding in loodgieterswerk en ‘n geldige rybewys.
- Die suksesvolle kandidaat sal in Augrabies gestasioneer wees
- Bereid wees om soms te reis.
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir loodgieterswerk in groter en kleiner bouprojekte.
In ruil word ‘n uiters mededingende vergoedingspakket met gunstige byvoordele ooreenkomstig kwalifikasies en ondervinding en werk in ‘n dinamiese maatskappy aangebied.
Rig u aansoek en CV met verwysing JTL