TRANSPORTE SEKRETARESSE - Pretoria Verfied

Salary Negotiable Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 13-05-2022 10:11:31 AM
Lynnwood Ridge, Pretoria Oos: TRANSPORTE SEKRETARESSE
Minimum Vereistes:
-Netjiese en professionele dame
-Sterk Engelse vaardigheid belangrik
-2 tot 3 jaar onlangse ondervinding in die hantering en opstel van Transporte dokumentasie by ‘n regfirma verpligtend
-Ondervinding in Verband Registrasies voordelig
-Rekenaargeletterd in Lexis Convey
-In staat om ondruk te funksioneer en in ‘n kulturele diverse werksomgewing
-Positief, georganiseerd met aandag vir detail
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Opstel en hantering van Transporte dokumentasie
-Algemene transporte sekretariële take
Salaris: R 16 000.00 – R 20 000.00 bruto maksimum (Afhangende van ondervinding)