Mathematics Educator - Bellville Verfied

R 180 - 340 per hour Bellville, Western Cape Bellville, Western Cape more than 14 days ago 16-08-2022 6:09:24 AM
11-10-2022 6:09:24 AM
GRAAD 8 - 12 WISKUNDE EKSTRA
KLASSE POS BESKIKBAAR

Posbeskrywing:
19 September - 14 Desember 2022
Middae vanaf 14:30
Klasse vind in Bellville plaas
1 tot 6 leerders per klas
2 - 3 ure per week
Uurlikse tarief

Verantwoordelikhede:
Voorbereiding en aanbieding van lesse
Voorbereiding van huiswerk oefeninge asook merk daarvan
Weeklikse terugvoering

Vereistes:
Eie vervoer
Ondervinding as 'n wiskunde onderwyser/tutor vir graad 8 tot 12 (veral groepe)
Afrikaanssprekend
Passievol oor wiskunde
Geduldig en vriendelik
Goeie kommunikeerder
Georganiseerd

Job Type: Part-time

Part-time hours: 3 per week

Salary: R180.00 - R340.00 per hour

Education:

High School (matric) (Required)
Experience:

teaching groups: 3 years (Required)
Language:

Afrikaans (Required)
License/Certification:

Driver's licence (Required)
Expected Start Date: 2022/09/19