MEDIESE ONTVANGS - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 27-08-2019 10:49:40 AM
25-09-2019 10:35:00 AM
Hierdie gevestigde oogkundige in Upington bied ‘n loopbaangeleentheid vir ‘n dinamiese, vriendelike en georganiseerde persoon in die volgende posisie:

MEDIESE ONTVANGS
UPINGTON

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van goed georganiseerde kandidate met minstens 2 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos
- Uitstekende interpersoonlike- en kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office.
- Ondervinding in die mediese industrie sal voorkeur geniet.

Verantwoordelikhede gaan insluit:
- Die hantering van die volledige ontvangsfunksie
- Hantering van die skakelbord
- Oopmaak van pasiënt leêrs, indien & opvolg van mediese eise aan mediese fondse
- Hantering van kredietkaart- en kontant transaksies en kleinkas
- Bestel & opvolg en uitgee van bestelde voorraad
- Algemene administratiewe take.

‘n Onderhandelbare salaris eie aan die industrie word aan die pos gekoppel.

Rig u aansoek en CV met verwysing OJOM voor 6 September 2019