MEDIESE ONTVANGS - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 06-01-2020 12:08:11 PM
31-01-2020 7:48:57 AM
Hierdie mediese praktyk in Upington beskik oor die volgende posisie vir 'n kandidaat met goeie organiseringsvaardighede en vermoƫ om onafhanklik te kan funksioneer:

MEDIESE ONTVANGS
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met ten minste 2 jaar ondervinding in 'n mediese praktyk kan aansoek doen
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Sterk interpersoonlike vaardighede oor beskik
- Rekenaarvaardigheid in Medi- Mass (verkieslik) asook MS Office
- Bereid wees om weeklikse skofte en later ure te werk

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OKMO