MEDIESE ONTVANGS - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-01-2022 11:14:36 AM
01-02-2022 1:52:20 PM
Hierdie gevestigde tandheelkundige praktyk bied ‘n loopbaangeleentheid vir ‘n dinamiese en vriendelike persoon in die volgende posisie
MEDIESE ONTVANGS
KATHU
Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van goed georganiseerde kandidate met minstens 2 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos.
- Uitstekende interpersoonlike- en kommunikasievaardighede.
- Rekenaarvaardigheid in MS Office.
- Kandidate met ondervinding in ‘n mediese praktyk sal voorkeur geniet.

Verantwoordelikhede sluit in:
- Die hantering van die volledige ontvangsfunksie en skakelbord.
- Open van pasiënt-lêers.
- Indien en opvolg van mediese eise aan mediese fondse.
- Hantering van kredietkaart- en kontanttransaksies en kleinkas.
- Bestel, opvolg en uitgee van bestelde voorraad.
‘n Onderhandelbare salaris volgens kwalifikasies en ondervinding word aan die pos gekoppel.
Rig u aansoek en CV met verwysing CJMO voor 26 Januarie 2022