NUTSMAN - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-10-2019 10:12:19 AM
31-10-2019 7:37:08 PM
Hierdie besigheid in Upington beskik oor 'n geleentheid vir 'n goed handvaardige kandidaat met om aansoek te doen as

NUTSMAN
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Goed handvaardige kandidate met ten minste 2 jaar praktiese ondervinding kan aansoek doen
- Geldige kode 10 lisensie
- Kennis en ondervinding van hand gereedskap

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Instandhouding van handgereedskap
- Spraypainting op klein skaal
- Algemene installasies van kaste ens.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OVKN