ONDERDELE VERKOOPSPERSOON - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 08-10-2021 12:36:34 PM
03-12-2021 12:36:34 PM
Hierdie trekker- en meganisasie onderneming met top gehalte produkte in Kakamas, beskik oor die volgende posisie vir 'n diens gefokusde kandidaat en nooi belangstellendes om aansoek te doen.

ONDERDELE VERKOOPSPERSOON
KAKAMAS

Vereistes:
- • Vriendelike kandidate met ten minste 2 jaar ondervinding in landbou onderdele/parte kan aansoek doen
- Trekker kennis asook kennis van implemente sal in u guns tel.
- Rekenaarvaardigheid is in Pastel, MS Office, internet gebruik en eposse
- Goed taalvaardig wees in Afrikaans en Engels
- Goeie mense verhoudinge om gemaklik met kliënte te kan kommunikeer
- Die persoon moet die vaardighede hê om die onderdele voorraad effektief te beheer met die toepassing van al die regte administratiewe prosedures.

Die persoon se grootste verantwoordelikheid is om die regte onderdeel/part so vinnig en koste doeltreffend as moontlik aan die kliënt te voorsien en die kliënt te onderrig en in te lig wat die regte gebruik van die onderdeel/part is. Voorsiening van onderdele aan die werkswinkel moet tydig en korrek wees.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MOV voor 18 Oktober 2021