Oudit Bestuurder - Bloemfontein Verfied

R 25k-30k per month Bloemfontein, Free State Bloemfontein, Free State more than 14 days ago 10-04-2021 12:00:01 AM
22-04-2021 10:51:22 AM
Het jy ‘n passie vir oudit werk? Is jy ‘n CA (SA) of naby gekwalifiseerde CA (SA) met post-artikel ervaring?

Die geleentheid vir ‘n Oudit bestuurder pos is nou beskikbaar by een van ons firmas in Kroonstad. As jy die profile pas, moet nie huiwer om my te skakel nie. Onthou asseblief om die genoemde verwysings nommer aan te heg.

Recruiter: Hire Resolve