PEKANNEUT PLAASESTUURDER - Hartswater Verfied

Salary Negotiable Hartswater, Northern Cape Hartswater, Northern Cape more than 14 days ago 17-09-2019 9:58:16 AM
12-11-2019 9:58:16 AM
Hierdie gevestigde plase beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid in Hartswater omgewing vir n dinamiese, energieke kandidaat as:

PEKANNEUT PLAASBESTUURDER
HARTSWATER OMGEWING

Vereistes:
- Ervare plaasbestuurder met ‘n passie vir boerdery en Lusern/Kuilvoer ondervinding
- Ten minste 5 Jaar onafhanklike bestuursondervinding en 10 Jaar ploeg en plant ondervinding.
- Goeie probleem oplossing en besluitnemings vermoë beskik.
- Beskik oor naskoolse landbou kwalifikasie.
- Ondervinding in Pekanneutboom bestuur.
- Ondervinding in bestuur van lusern.
- Ondervinding in kuilvoer aanplanting en oes.
- Toepaslike kennis van water bestuur en besproeings stelsels.
- Toepaslike kennis van grondvoorbereiding.
- Toepaslike kennis van siektebeheer en kunsmis programme.
- Beskik oor basiese kennis van arbeidswetgewing.
- Beskik oor toepaslike tegniese en meganiese kennis.

Kandidaat sal verantwoordelik wees vir bestuur van + 100ha Spilpunt en Mikrobesproeiing.

n Markverwante pakket en behuising word aangebied.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MHP