PERSOONLIKE ASSISTENT/KANTOOR ADMINISTRATEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-06-2021 7:10:52 PM
07-07-2021 10:09:59 AM
Ons wag op aansoeke van dinamiese, energieke, selfgedrewe persone met die vermoë om onafhanklik onder druk te kan opereer, in die betrekking as:

PERSOONLIKE ASSISTENT / KANTOOR ADMINISTRATEUR
UPINGTON

Vereistes:
- Die suksesvolle persoon moet goed georganiseerd wees met minimum 10 jaar ondervinding as persoonlike assistent en algemene administratiewe take van ‘n kantoor verkieslik in
‘n landbou omgewing.
- Aansoekers met toepaslike kwalifikasies sal voorkeur geniet.
- Bo-gemiddelde administratiewe / basiese finansiële vaardigheid
- Rekenaarvaardig in Xero (rekeningkundige sagteware), MS Office (Excel gevorderd), Microsoft Outlook
- Goeie skakeling -, kommunikasievermoë.

Die suksesvolle kandidaat sal onder meer verantwoordelik wees vir:
- Optree as persoonlike assistent tot die hoofbestuurder
- Interaksie met onderskeie portefeuljes tot maatskappy
- Reis reëlings
- Sekretariële funksie
- Hanteer van basiese finansies
- Kantoor administratiewe take soos van die pos verlang mag word.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aan pos gekoppel.

Rig u volledige CV met verwysing MRSAA voor 23 Junie 2021