PLAASBESTUURDER(MBP) - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 17-09-2019 9:42:00 AM
07-10-2019 9:41:36 AM
Hierdie gevestigde plaas beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid in Bray omgewing en nooi kandidate met relevante ondervinding uit om aansoek te doen:

PLAASBESTUURDER
BRAY OMGEWING

Vereistes:
- Die maatskappy is opsoek na ‘n doelgerigte en dinamiese kandidaat met ‘n passie vir boerdery met ten minste 5 jaar ondervinding in die bestuur van ‘n uitgebreide boerdery onderneming en ‘n landbou graad sal tot jou voordeel tel.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Die vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Algemene rekenaarvaardigheid
- Geldige bestuurslisensie.

Verdere vereistes is as volg:
- Moet beskik oor basiese kennis van arbeidswetgewing.
- Toepaslike kennis van Bees boerdery.
- Toepaslike kennis van Bonsmara Stoetery.
- Toepalslike kennis van Voerkraal Voeding.
- Toepaslike kennis van Veldbestuur, droë land en besproeing.
- Basiese tegniese en meganiese kennis.

Aansoekers moet bereid wees om lang ure te werk en moet as deel van span kan inskakel.
‘n Markverwante pakket word aangebied.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MBP