PRAKTYKBESTUURDER/REKENMEESTER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 01-04-2020 2:57:31 PM
20-04-2020 9:08:23 AM
Ons kliënt beskik oor die volgende uitdagende pos vir ‘n dinamiese, goed georganiseerde kandidaat as :

PRAKTYKBESTUURDER/ REKENMEESTER
UPINGTON

Vereistes:
- Toepaslike tersiêre kwalifikasie, verkieslik met voltooide klerkskap met minstens 3 - 5 jaar toepaslike ondervinding.
- Uitstekende rekenaarvaardigheid in Pastel Accounting en MS Office
- Bogemiddelde kommunikasievaardighede

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:
- Die bestuur van die praktyk wat die rekeningkundige funksie tot by proefbalans
- BTW en opgawes
- Salarisse
- Persoonlike assistent funksies

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aangebied, gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding.

Rig u aansoek en CV met verwysing JEK voor 16 April 2020