PRAKTYKBESTUURDER VIR OUDITEURSFIRMA - Centurion Verfied

Salary Negotiable Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 02-12-2020 10:03:02 AM
27-01-2021 10:03:02 AM
PRAKTYKBESTUURDER VIR OUDITEURSFIRMA (Gekwalifiseerde SAICA met 10+ jaar bestuur ondervinding)

Aanstelling: Permanent, Voltydse posisie
Ligging: Centurion, Gauteng
Salaris: Onderhandelbaar - mark verwant

Opsoek na ‘n Praktykbestuurder vir ‘n Ouditeursfirma in Centurion.
Nodige BCom graad, Honeurs en STR kwalifikasies asook SAICA registrasie noodsaaklik.
Minimum 10+ jaar werksondervinding as bestuurder van ‘n ouditeurs praktyk.
Moet leiding kan neem van ‘n span wat bestaan uit sowat 45 personeellede.
Moet toesig hou en die optrede van die ouditeure, klerke en personeellede nagaan in die organisasie om te verseker dat die firma ten alle tye die reëls en regulasies volg wat deur die organisasie bepaal word.