PRODUKSIE ADVISEUR - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 05-08-2022 6:40:26 AM
22-08-2022 10:39:03 AM
Hierdie gevestigde saad produksie maatskappy wat sedert 1954 saad produseer, beskik oor ? uitdagende loopbaan geleentheid vir ? kundige en toegewyde kandidaat met visie en dryfkrag as:
PRODUKSIE ADVISEUR
UPINGTON
Vereistes:
- ? Landbou Diploma of graad, met verkieslik Grondkunde, Plantpatologie, Plantproduksie of Plantfisiologie as hoofvak.
- Ondervinding in bemesting-. besproeiing- asook plaag- en siekte beheer praktyke.
- Goeie rekenaarvaardighede.
- Gedemonstreerde vermoƫ om pligte onafhanklik met minimale oorsig uit te voer.
- Goeie beplanner met sterk administratiewe vermoƫ.
- Goeie interpersoonlike vaardighede en menseverhoudinge.
- Bogemiddelde kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels.
- Ondervinding in groente- en groentesaadproduksie sal u aansoek versterk.

Verantwoordelikhede sluit in:
- Oorhoofse bestuur van alle groentesaad produksies in die betrokke produksie-area.
- Gereelde inspeksies van saad aanplantings en rapportering aan hoofkantoor.
- Tegniese advies t.o.v. plant- en oesmetodes, plaag- en siekte beheer asook bemesting aan saad kwekers verleen.
- Direkte monitering tydens saai- en oestyd van saad.
- Werwing van nuwe saad kwekers in die betrokke produksie-area.
Daar word aangename werksomstandighede en ? mededingende vergoedingspakket aangebied.
Belangstellendes kan hul CV met verwysing MJWS voor 19 Augustus 2022 stuur