PRODUKSIE-/SLAGPALEBESTUURDER: HOENDERS - Burgersfort Verfied

Salary Negotiable Burgersfort, Mpumalanga Burgersfort, Mpumalanga more than 14 days ago 01-09-2021 1:42:24 PM
27-10-2021 1:42:24 PM
Hierdie gevestigde groep maatskappye met plase regoor Suid-Afrika beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon wat oor goeie bestuursvaardighede beskik om by hul span aan te sluit as:

PRODUKSIE-/ SLAGPALEBESTUURDER: HOENDERS
BURGERSFORT OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van kandidate met minstens 8 jaar ondervinding in die bestuur van alle aspekte van ? pluimvee plaas wat medium grootte slagpale insluit, spesifiek
hoenders.
- Sterk tegniese vaardighede
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Ondersteun deur sterk rekenaar-en administratiewe vaardighede.

Oorhoofse pligte sal insluit:
- Dag tot dag bestuur van alle produksie aktiwiteite
- Volle bestuur van die slagpale
- Toesien dat kwaliteitstandaarde nagekom word opleiding van personeel
- Beplanning-,bemarking-, verspreiding en logistieke bestuur.

Daar word ’n bo-gemiddelde vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing MAHB voor 17 September 2021