PRODUKSIEBESTUURDER FABRIEK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 06-01-2020 11:52:16 AM
20-01-2020 1:38:31 PM
Hierdie gevestigde soutaanleg in die Upington omgewing bied die volgende uitdagende beroepsgeleentheId in hul fabriek vir dinamiese, energieke persoon:

PRODUKSIEBESTUURDER- FABRIEK
UPINGTON

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van selfgedrewe, doelgerigte kandidate met minimum 3 jaar ondervinding in die bestuur van produksielyne en groot spanne mense, daaglikse motivering
en produktiwiteitsmeting, sowel as handhawing van streng dissipline.
- Vorige kennis en ondervinding van sout verpakking en die voedselbedryf , sal in u guns tel.
- Kennis en ondervinding van voedselkwaliteitsgradering en vereistes is ook van belang.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Vermoƫ om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Goeie rekenaarvaardigheid
- Moet onafhanklik te kan opereer.

Aansoekers moet bereid wees om skofte te werk, sowel as lang, ongereelde ure, gekoppel aan seisoene.

Daar word mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Stuur u CV met bogenoemde verwysing OSPF