JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER WISSELBOU - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 12-08-2020 10:14:16 AM
07-10-2020 10:14:16 AM
Hierdie gevestigde wisselbou boerdery bied ? uitdagende loopbaan geleentheid aan ? energieke, dinamiese persoon met ‘n passie vir boerdery, in volgende posisie:

PRODUKSIEBESTUURDER: WISSELBOU
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van hardwerkende, selfgedrewe individue met bo-gemiddelde menseverhoudinge, ondersteun deur ? suksesvolle rekord van minimum 2 jaar
ondervinding in alle aspekte van wisselbou verbouing.
- Goeie kommunikasie & organiserings vaardighede en stelselgerigtheid, met deeglike kennis van besproeiing, bemesting en bespuitings
- Basiese tegniese en meganiese kennis.
-Die suksesvolle persoon moet onafhanklik en onder druk kan funksioneer
- Toepaslike landbou kwalifikasie sal as verdere aanbeveling sal dien.
- Daar sal verder van kandidaat verwag word om in te skakel by gediversifiseerde boerdery met gepaardgaande verantwoordelikhede.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele, eie aan die bedryf aangebied.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing ODJW