REKENAARTEGNIKUS - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 17-09-2020 1:07:13 PM
12-11-2020 1:07:13 PM
Hierdie gevestigde instansie wat dienste lewer soos die installasie en herstel van drukkers & skandeerders, netwerke, CCTV, alarms asook telefoon sisteme beskik oor die volgende geleentheid vir goed georganiseerde kandidate as

REKENAARTEGNIKUS (VERW. OCRT)
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met die relevante tersiêre kwalifikasie A+ en N+ of gelykstaande kwalifikasie kan aansoek doen
- Ten minste 5 jaar relevante ondervinding
- Goeie menseverhoudinge
- Kommunikasievaardigheid in Afrikaans en Engels
- Geldige kode 8 lisensie
- Bereid wees om te reis

Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing OCRT