REKENMEESTER - Kimberley Verfied

Salary Negotiable Kimberley, Northern Cape Kimberley, Northern Cape more than 14 days ago 01-10-2020 2:40:41 PM
27-10-2020 9:48:45 AM
Hierdie vooraanstaande rekenmeesterspraktyk in Kimberley beskik oor die volgende beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke, selfgedrewe persoon as:

REKENMEESTER
KIMBERLEY

Vereistes:
- Aansoeke van goed georganiseerde, presiese individue met bo gemiddelde syfervaardigheid, ondersteun deur 3 jaar toepaslike ondervinding in ? rekenmeesters praktyk word
ingewag met sterk probleem oplossingsvaardighede.
- ‘n BCom Rek graad of gelykwaardige kwalifikasie met voltooide klerkskap sal as verdere aanbeveling dien.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in Sage (online / Pastel / Evolution), MS Office, SARS “E-Filing” en “Easyfile”
- Vermoë beskik om as deel van span onder druk te kan funksioneer.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:
- Volle rekeningkundige funksie tot proefbalans
?- Byhou van finansiële rekords en verslae
- Prosessering van bestuursrekenkundige funksies
- BTW opgawes
?- Algemene finansiële administrasie en instandhouding van stelsel.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.

Stuur u volledige CV met verwysing MHIR