SAIPA KLERK - Pretoria

SAIPA KLERK (South African Institute for Professional Accountants)

Aanstelling: Permanent
Ligging: Verskreie poste by Rekenmeesters firmas in Pretoria-Oos en Centruion areas
Salaris: Markverwant

Opsoek na studente wat einde 2019 BCom Rekeningkunde graad voltooi.
Stuur asseblief jou CV en volledige akademiese rekords, matriekertifikaat en afskrif van bestuurslisensie.
Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf.
Bestuurslisensie noodsaaklik.

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013