SAIPA KLERKSKAP - Pretoria

SAIPA KLERKSKAP
(South African Institute for Professional Accountants)

Aanstelling: Permanent
Ligging: Verskreie poste by Rekenmeesters in Pretoria-Oos en Centurion areas
Salaris: Markverwant

Opsoek na studente wat einde 2019 BCom Rekeningkunde graad voltooi en 2020 wil begin met SAIPA Klerkskap.
Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf.
Stuur asseblief die volgende inligting met jou aansoek
• Volledige Microsoft Word formaat CV
• Volledige akademiee rekords
• Matriekertifikaat
• Bestuurslisensie (bestuurslisensie noodsaaklik)

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013