}

SAIPA AND SAICA KLERKSKAP - Pretoria

PRETORIA • CENTURION
SAIPA & SAICA KLERKSKAP 2021

Verskeie poste by 12 Rekemeesters en Ouditeurs firmas beskikbaar in Pretoria en Centurion omgewing.
Aanstelling: 3 Jaar Klerkskap Kontrak
Centurion: SAIPA Klerke
Pretoria-Oos (Menlyn & Waterkloof): SAICA Klerke
Salaris: Markverwant

Ons kliënte is opsoek na beide SAICA & SAIPA studente wat hulle Klerkskap wil begin 2021.
Poste is beskikbaar vir Januarie 2021! Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf.

Stuur asseblief die volgende inligting dringend:
Jou CV’s in Microsoft Word formaat
Volledige akademiese rekord van resultate
Matriekertifikaat
Afskrif van bestuurslisensie - noodsaaklik

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013