Sales Consultant - Centurion Verfied

R 4000-8000 per month Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 19-09-2019 12:39:32 PM
14-11-2019 12:39:32 PM
Junior en ‘n Senior Verkoopskonsultant
Pretoria (Centurion)
Gesondheid en Skoonheid Industrie
Hardwerkende persone wat dit geniet om met mense te werk. Die persone moet effektief in beide ‘n span Ons vinnig-groeiende Maatskappy is opsoek na uitgaande, positiewe, dinamiese, proffesionele en en as individue kan werk. Agtergrond in lewenswetenskappe en verkope kan in jou guns tel, maar volledige opleiding sal verskaf word.
Ons maatskappy is in Centurion gebaseer. ‘n Basiese salaris van R4 000 tot R8 000 per maand word aangebied maar weens maklike en herhalende verkope kan jy jou salaris self bepaal.