SEMI-GEKWALIFISEERDE LOODGIETER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-08-2021 6:18:42 AM
19-10-2021 6:18:42 AM
Hierdie gevestigde konstruksie maatskappy in Upington, met verskeie projekte regoor die Suid- Afrika het die geleentheid vir ? hardwerkende dinamiese persone om by hul span aan te sluit as:

SEMI- GEKWALIFISEERDE LOODGIETERS
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met minimum 3 jaar ondervinding in alle aspekte van loodgieters werk.
- Geldige rybewys.
- Moet bereid wees om uit te slaap met projekte.
- Goeie kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels.

Stuur u volledige cv met verwysing OSL voor 30 Augustus 2021