SENIOR PRODUKSIEBESTUURDER - MACSP - Porterville Verfied

Salary Negotiable Porterville, Western Cape Porterville, Western Cape more than 14 days ago 19-03-2019 10:25:43 AM
09-05-2019 9:26:41 AM
Hierdie Groep is 'n toonaangewende produsent van Sitrus- en Tafeldruiwe vir die uitvoer-mark. Die Groep het kommersiële boerderyproduksie-eenhede en pakhuise versprei regoor Suid-Afrika.

SENIOR PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE
PORTERVILLE OMGEWING

Ons kliënt wil ‘n senior produksiebestuurder werf wat ten minste aan die volgende vereistes voldoen
- n Naskoolse landbou kwalifikasie wat aan ‘n erkende tersiêre instelling verwerf is
- Ten minste 8 tot 10 jaar tafeldruif/sagte vrugte ondervinding
- Bewese ervaring t.o.v. mensebestuur
- Administratiewe vaardighede met rekenaargeletterdheid
- Meerdere kennis van moderne boerdery-praktyke veral ten opsigte van tafeldruif- verbouing

Van die suksesvolle kandidaat sal verwag word om :
- Verantwoordelikheid te neem vir al die produksie-prosesse
- Die administrasie wat verband hou met produksie te hanteer en te gebruik ter bevordering van effektiwiteit
- Goeie boerdery praktyke toe te pas
- Pakhuis verantwoordelikhede op te neem tydens verpakking
- Waarde toe te voeg t.o.v. die groei van die onderneming
- Ondergeskiktes optimaal te bestuur

Belangstellendes wat aan die vereistes en verwagtinge voldoen kan hul CV plus afskrifte van hul kwalifikasies met verwysing MACSP voor 5 April 2019