SENIOR VERKOPE /BEMARKINGSVERTEENWOORDIGER - Strand Verfied

Salary Negotiable Strand, Western Cape Strand, Western Cape more than 14 days ago 30-09-2019 9:35:58 AM
25-11-2019 9:35:58 AM
Hierdie hardeware winkel in die Wes- Kaap beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese energieke kandidaat met bestuursvaardighede in die volgende posisie:

SENIOR VERKOPE-/ BEMARKINGSVERTEENWOORDIGER
WES- KAAP

Vereistes:
- Matriek of relevante bemarkingskwalifikasie met ten minste 2 jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos
- Tegniese ervaring binne die hardware kleinhandel sektor sal tot u voordeel wees
- Rekenaarvaardigheid in MS Office
- Basiese syfervaardighede om akkurate afmetings te kan verwerk
- Goed taalvaardig in Afrikaans en Engels
- Goeie probleem oplossingsvaardighede
- Uitstekende menseverhoudinge en span speler
- Onafhanklik kan funksioneer

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Kliëntediens
- Diens bestaande kliënte en identifiseer nuwe kliënte en markte deur die verskaffing van bemarkingmateriaal
- Verskaffing van 'n konsekwente en uitstekende kliëntediens deur die handhawing van die hoogste graad van vertroulikheid en professionalisme
- Verskaf tegniese advies en hantering van enige probleme wat ervaar word met projekte;
- Bespreek ernstige probleme met Verkope bestuurder en verwys na die nodige afdeling/ departement vir afhandeling
- Meting van geboue en die bepaling van hoeveelhede ten einde spesifikasies uit te reik in oorleg met Verkope Bestuurder
-Lei kliënte op en kry hulle betrokke deur middel van die produk 'demos'
- Bou kennis op van kliënte se besigheid
- Help om kliënte se behoeftes te identifiseer vir die komende jaar
- Prosesseer betalings (Uitreiking van die faktuur, hantering van kontant, tjeks, en kredietkaarte) en uitreik van verkope kwitansies
- Indien assisteer in die Winkel
- Hantering van alle administrasie en verslagdoening van alle aspekte van verkope
- Hantering van kliënte navrae oor faktuur kwessies, na-verkope klagtes en verwysing daarvan na die toepaslike afdeling
- Daaglikse verslagdoening tov die "Prospect" lys.
- Die organisering van promosies en funksies van kliënte
-Assisteer met voorraadtellings soos bepaal deur bestuur

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MSV