SUPERMARK BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 21-10-2021 10:31:47 AM
03-12-2021 12:49:11 PM
Hierdie bekende en gevestigde kleinhandel winkel in Groblershoop, beskik oor die volgende posisie vir 'n kandidaat met goeie bestuursvaardighede met grondige kennis van die kleinhandel sektor en die vermoƫ om ? span te lei.

SUPERMARK BESTUURDER
GROBLERSHOOP

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van dinamiese, energieke individue met ? liefde vir die kleinhandel industrie, ondersteun deur ten minste 5 jaar bestuursondervinding in alle aspekte van 'n
kleinhandel winkel.
- Rekenaarvaardigheid in MS Office.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Kennis van begrotingsbestuur, voorraadkontrole en die implementering van stelsels.

Pligte sal onder meer behels:
- Algehele bestuur van supermark
- Oorhoofse koƶrdinering van personeel in verskillende afdelings
- Kontrole oor en instandhouding van voorraadvlakke ten opsigte van bestellings.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met byvoordele aan die pos gekoppel.

Rig u volledige CV met verwysing OASB voor 8 November 2021