SWEISER OSWE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-11-2019 12:32:37 PM
08-01-2020 12:32:37 PM
Hierdie instansie wat spesialiseer in die oprigting van staal konstruksies, beskik oor die volgende posisie vir kandidate wat goed handvaardig is as:

SWEISER
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met ten minste 2 jaar ondervinding in CO2 sweiswerke kan aansoek doen.
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit tot u voordeel wees
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk waarvoor u vergoed sal word asook van tyd tot tyd uit te slaap

Voorkeur sal aan kandidate uit die omgewing gegee word.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OSWE