TAKBESTUURDER - MTB - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 13-11-2019 6:03:31 AM
08-01-2020 6:03:31 AM
Ons kliënt ‘n wel bekende leier in die motor-/ bande industrie beskik oor ‘n geleentheid vir ‘n dinamiese self gemotiveerde kandidaat met passie vir verkope en bemarking, in die volgende posisie:

TAKBESTUURDER
NOORD- KAAP

Vereistes:
- Die suksesvolle kandidaat moet goed gemotiveerd wees met sterk dryfkrag en oor minstens 5 jaar toepaslike bestuursondervinding beskik, verkieslik in ‘n soortgelyke omgewing. - - Kandidate met motor toebehore en meer spesifiek bande ondervinding sal voorkeur geniet.
- Uitstekende interpersoonlike-, en kommunikasievaardighede
- Bo-gemiddelde verkope- en rekenaarvaardigheid.

Verantwoordelikhede behels:
- Primêr die volle oorhoofse bestuur van die tak wat onder meer
- Bestellings en aankope
- Voorraadbestuur
- Logistieke reëlings
- Opleiding, motivering en effektiewe aanwending van personeel
- Die uitbreiding van kliënte basis om maandelikse verkope doelwitte te bereik
- Algemene tak administrasie.

In ruil word ‘n baie mededingende vergoedingspakket, gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding, aangebied.

Stuur volledige CV met verwysing MTB