TOEGELATE LITIGASIE PROKUREUR - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 18-01-2022 7:32:14 PM
15-02-2022 9:37:16 AM
Ons kliënt 'n gevestigde regsfirma in Vryburg het die volgende geleentheid vir ? ambisieuse, gedrewe kandidaat met goeie werksetiek om by hul span aan te sluit as:

Toegelate Litigasie Prokureur
Vryburg, Noord-Wes

Vereistes:
• Minimum 1 jaar toegelate ondervinding in litigasie en invorderings
• Moet onafhanklik kan werk en leiding neem met goeie drukhanteringsvermoë.
• Taalvaardigheid in Afrikaans & Engels, met bogemiddelde skriftelike- en kommunikasievaardighede.
• Ondervinding en goeie begrip van die landbousektor en familiebesigheid sal in u guns tel.
• N B.com LLB kwalifikasie sal tot u voordeel wees.

In ruil word ? markverwante salaris en ? progressiewe kommissie struktuur wat tot voordeel van ? gedrewe kandidaat sal wees aangebied.

Om aansoek te doen, stuur u volledige CV met verwysing MTLV voor 31 Januarie 2022