VAKLEERLINGE DIESELWERKTUIGKUNDIGE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 11-02-2020 9:55:47 AM
05-03-2020 9:41:09 AM
Hierdie wel bekende motor handelaar in Upington beskik oor die volgende opleidingsgeleentheid vir 'n goed handvaardige kandidaat met indiensneming 2020.

VAKLEERLINGE: DIESELWERKTUIGKUNDIGE
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met 'n voltooide Matriek en/of soortgelyke kwalifikasie kan aansoek doen.
- Indien alreeds oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit tot u voordeel wees.
- Bereidwilligheid om opgelei te word
- Lang ongereelde ure te werk en van tyd tot tyd te reis

Kandidate uit voorheen benadeelde groepe sal voorkeur geniet.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing UPTV