VAKLEERLINGE ELEKTRIES - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 28-01-2020 10:09:11 AM
19-03-2020 6:52:15 AM
Hierdie gevestigde tafeldruif- en rosyne boerdery en aanleg beskik oor die volgende 3 jaar vakleerlingskap vir individue met ? passie vir elektries ambag.

VAKLEERLINGE ELEKTRIES (2 POSTE)
STRAUSSBURG OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op energieke persone met ? sterk tegniese aanleg, wat onafhanklik kan funksioneer en goed handvaardig is om aansoek te doen.
- Minimum Matriek Wiskunde beskik, terwyl ‘n relevante N2 kwalifikasie
- Geldige swaar voertuig lisensie as aanbeveling sal dien.
- Verder moet die kandidaat hardwerkend, deeglik en flink van geaardheid wees.

Internskap is onderhewig aan die slaag van ? voorgeskrewe mediese ondersoek.

Daar word ? mededingende salaris volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel.

Rig u volledige CV met verwysing MCDV voor 7 Februarie 2020