Verkoops Konsultant - Vanderbijlpark Verfied

R 5k-14k per month Vanderbijlpark, Gauteng Vanderbijlpark, Gauteng more than 14 days ago 27-08-2019 8:08:34 AM
10-10-2019 12:02:35 PM
Verkoops Konsultant posisies beskikbaar in Vanderbijlpark

Vereistes:

• Matriek
• Suid-Afrikaanse ID
• Vlot in Afrikaans of Engels

Verdienste & Voordele:

Gemiddelde verdienste van R5 000, wat strek tot en met R14 000 vir top presteerders.

Geen ondervinding nodig nie.
Gratis opleiding word verskaf.
Mentorskap programme: Leierskap, individuele en groep ontwikkelling.
Potensiële kliente word verskaf.
Maandelikse bonusse word uitbetaal wanneer teikens bereik word.
Bywoning bonus + Kommissie + Aansporings

Recruiter: The Unlimited*