Verkoops Konsultant - Vanderbijlpark Verfied

R 5000 - 14 000 per month Vanderbijlpark, Gauteng Vanderbijlpark, Gauteng more than 14 days ago 29-10-2019 2:25:16 PM
24-12-2019 2:25:16 PM
Verkoops Konsultant posisies beskikbaar by ons Vanderbijlpark kantoor

Vereistes:

• Matriek
• Suid-Afrikaanse ID
• Vlot in Afrikaans of Engels

Verdienste & Voordele:

Gemiddelde verdienste van R5 000, wat strek tot en met R14 000 en meer vir top presteerders.

Geen ondervinding nodig nie.
Gratis opleiding word verskaf.
Mentorskap programme: Leierskap, individuele en groep ontwikkelling.
Potensiële kliente word verskaf.
Bywoning bonus + Kommissie + Aansporings

Recruiter: The Unlimited*