WINKELBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 07-10-2021 12:36:59 PM
10-11-2021 10:13:42 AM
Hierdie kleinhandel winkel wat spesialiseer in die verkoop van vleis-/ deli produkte beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat om die volle bestuur van die winkel te kan behartig.

WINKELBESTUURDER
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met ten minste 2 jaar algehele bestuursondervinding kan aansoek doen
- 'n Relevante tersiêre kwalifikasie sal u aansoek versterk
- Ondervinding in die verwerking van vleis-/ vleis produkte sal in u guns tel
- Geldige bestuurslisensie
- Goeie rekenaarvaardigheid
- Sterk administratiewe vaardighede
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Bereid wees om vakansiedae en naweke te werk

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Algehele winkel bestuur
- Bestellings
- Voorraad
- Daaglikse kleinkas en op kas
- Sosiale media bemarking
- Voorbereiding van slaai en kosse soos nodig

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MPCW voor 27 Oktober 2021