Freelancer profile picture

Schalk V.

Management

  • Hourly rate: R350 /hr
  • Experience: 4 Years

About Schalk

Phone verified

Oor myself: Ek is 55 jaar oud, ek rook nie en gebruik geen sterk drank nie. Ek gebruik geen medikasie nie en is gesond en fit. Ek is n gesins persoon en glo aan hoe waardes.Ek het een seun wat aanhuis bly, hy is 22 jaar oud maar het n tekort aan standvastigheid , hy kon ook nie sy skool loopbaan voltooi nie. Hy is ook tans werksaam op die plaas as algemene werker. My moto in die lewe is opreg, eerlik en betroubaar te wees, altyd betyds en standvastig. Ek het baie goeie mense verhoudings en glo aan aanpasbaarheid en respek teenoor almal in die werksplek. Ek is ook n probleem oplosser en probeer altyd 2 kante van n saak te luister en maak dan die regte besluit wat alby die betrokke partye goed sal vind. Ek is Afrikaans asook engels. Ek is ook n jakkals en Rooikat jagter. Ek het verskeie jakkals roep kursuse van Heinrich Funk gedoen. Ek gebruik die skietstoel metode asook vang-hok metode. Ek gebruik geen vang of slagysters nie, dit is teen my beginsels, diere kry seer en ondergaan onodig pyn vir ure lank Ek en my gesin is tans 4 jaar op n vakansie en wildsplaas in die oudtshoorn omgewing as bestuurs paar werksaam. Die plaas is ongeveer 3500 ha groot met berg en kloof dele. Ons het ook bergfiets toere behartig op die plaas. vakansie verblyf met verskye buitelanders. Ek kan ook op aanvraag van die gaste se kometaar voorsien uit ons gaste boek.

28 Profile Views
Report Schalk

Testimonials

No testimonials to display.

People Also Viewed

Photo of Kobus goldlifetime Freelancer

Kobus J.

Civil Engineer

Piketberg

R 750 /hr

Photo of Jamaine goldlifetime Freelancer

Jamaine C.

Brand Strategist

Johannesburg

R 650 /hr

Photo of Size goldlifetime Freelancer

Size M.

Quality Manager

Springs

R 320 /hr

Photo of Beate goldlifetime Freelancer

Beate B.

IT

Johannesburg

R 300 /hr