ELEKTRISIëN (OKEA) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 06-02-2018 9:07:56 AM
23-03-2018 8:55:26 AM
Ons kliënt, wat betrokke is by die instandhouding van die hidro-elektriese kragstasie buite Kakamas, bied die volgende geleentheid aan ? praktiese self-gemotiveerde kandidaat met goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede om aansoek te doen vir die volgende betrekking:

ELEKTRISIëN
(KAKAMAS OMGEWING)

Vereistes:
Kandidate met n rooiseël kwalifikasie en minste 2 jaar ondervinding van elektriese en/of meganiese instandhouding kan aansoek doen.
- Basiese rekenaarvaardigheid
- Goeie menseverhoudinge, vlotheid in Afrikaans en Engels
- Geldige rybewys.

Daaglikse verantwoordelikhede behels:
- Hulp met die elektriese en meganiese instandhouding van masjinerie
- Alle administrasie in verband met herstelwerke
- Uitvoering gee aan die sosio-ekonomiese ontwikkelingsprogram met deurlopende verslaggewing aan die direksie
- Bedryf van die krag stasie en routine take.

Voorheen benadeelde kandidate uit die plaaslike gemeenskap sal voorkeur geniet.