FINANSIëLE/ ADMINISTRATIEWE KLERK (OADK) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-05-2017 9:19:35 AM
31-05-2017 9:19:35 AM
Hierdie instansie wat besigheid doen in die landbou industrie beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met sterk finansiële agtergrond en goeie interpersoonlike vaardighede as:

FINANSIëLE-/ ADMINISTRATIEWE KLERK
KANONEILAND OMGEWING

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in 'n finansiële omgewing
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Pastel ondervinding sal voorkeur geniet
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Opstel van interne finansiële stelsels
- Debiteure funksie wat insluit faktureer, uitstuur van state en opvolg van uitstaande gelde
- Krediteure funksie wat insluit, pos van fakture, rekonsiliasies, opstel van betaal lyste
- BTW, LBS rekonsiliasies
- Hulpverlening met promosiedae
- Algemene administratiewe take