FINANSIËLE BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-04-2015 2:15:33 PM
21-05-2015 2:15:33 PM
Upington / Straussburg

Hierdie gevestigde rosyne fabriek en tafeldruif boerdery, beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleenthede in hul finansiële afdeling / bestuurspan vir ‘n dinamiese, goed georganiseerde persoon:

FINANSIëLE BESTUURDER

Vereistes:
- Selgedrewe persone met CA (SA) voorafgegaan deur B COMM Honeurs of soortgelyke kwalifikasie met minimum 5 jaar kommersiële
ondervinding van finansiële bestuur word ingewag.
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in PASTEL.
- Goeie operasionele ondervinding
- Bo-gemiddelde kommunikasie- en interpersoolike vaardighede
- ‘n Breë kennis van finansiële bestuurstelsels, -strukture en -beleid.

Verantwoordelikhede;
- Die opstel en bestuur van begrotings, bestuursrekeninge
- Opstel en onderhandeling van kommersiële kontrakte en kontantvloeie
- Opstel van bestuurstate en projeksies
- Finansiële- en administratiewe bestuur
- Implementering van stelsels
- Instandhouding van kontrolestelsels.

‘n Mededingende vergoedingspakket, gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding word aangebied.

Alle aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.