FINANSIËLE KLERK - Centurion Verfied

R 13000 per month Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 13-02-2019 10:46:29 AM
21-02-2019 10:17:41 AM
FINANSIËLE KLERK - JONG MAN BESIG MET / VOLTOOIDE BCOM REKENINGKUNDE GRAAD

Aanstelling: Permanent
Ligging: Irene, Centurion
Salaris: R12 000.00 – R13 000-00 per maand

Opsoek na ‘n jong man tussen die ouderdom van 25 – 30 jaar,
geldige bestuurslisensies ‘n vereiste om firmamotor te bestuur.
Gaan kliënte gereeld besoek en baie op die pad wees.
Hierdie pos is vir iemand wat reeds besig is om deeltyds / klaar is met BCom Rekeningkunde en voltyds wil werk.
Vorige finasiële werksondervinding ‘n sterk aanbeveling.
Hierdie jong man moet 100% Afrikaans lees, praat en skryf.