FINANSIëLE KLERK (MGBF) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-02-2017 10:07:17 AM
23-03-2017 10:07:17 AM
Hierdie instansie in KAKAMAS is opsoek na 'n kandidaat met bo-gemiddelde syfervaardighede en goeie interpersoonlike vaardighede om die pos te vul by hul kantoor as:

FINANSIëLE KLERK
KAKAMAS

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in die doen van debiteure, krediteure, bank rekonsiliasies, voorraad bestuur en kleinkas
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Pastel, internet gebruik en eposse
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Goed georganiseerd wees, onafhanklike en akkuraat onder druk kan funksioneer
- Bereid wees om van tyd tot tyd ekstra ure en oortyd te werk

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Rekeningkundige funksie op Pastel
- Debiteure- en krediteure-administrasie
- Rekonsiliasie van kasboek
- Doen van lone
- Kleinkas
- Ad hoc sekretariële en administratiewe pligte.