FINANSIËLE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-05-2015 12:58:59 PM
19-06-2015 12:58:59 PM
Upington

Bekende groep maatskappye wat verskeie dienste lewer in die landbousektor beskik oor die volgende geleenthede vir energieke dinamiese kandidate wat klaar gegradueerd is om aansoek te doen vir die onderstaande pos:

FINANSIËLE KLERK

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 'n diploma of graad in Interne Oudit of 'n ander finansiële rigting
- Minimum van 2 jaar praktiese ondervinding in 'n soortgelyke pos
- Goeie syfervaardighede ondersteun deur inisiatief met probleemoplossing
- Taalvaardig in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardig in MS Office, internet gebruik en eposse
- Bereid wees om verder te studeer en indiens opgelei te word.