GEKWALIFISEERDE ELEKTRISIëN &VERKOELINGSTEGNIKUS (ONEV) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-03-2017 11:00:48 AM
19-04-2017 11:00:48 AM
Ons kliënt wat spesialiseer in instandhouding en algehele herstelwerk van elektriese kragtoevoer by wonings en industriële geboue, asook installering en diens van verskeie verkoelingstelsels in Upington-omgewing, bied die volgende geleentheid aan ‘n praktiese, self-gemotiveerde kandidaat vir die volgende pos:

GEKWALIFISEERDE ELEKTRISIëN &VERKOELINGSTEGNIKUS
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:- Aansoeke word ingewag van kandidate met ‘n N2 elektriese of gelykwaardige kwalifikasie, ondersteun deur minstens 5 jaar praktiese ondervinding in elektriese werke en verkoelingstelsels.- Goeie kommunikasievaardighede en vlotheid in Afrikaans en Engels- Goeie tegniese kennis- Vermoë om onafhanklik te werk.- Goeie menseverhoudinge- Besit is van ‘n geldige rybewys. Voorkeur sal gegee word aan plaaslike kandidate.