TOONBANKVERKOPE KLERK AND JUNIOR BEMARKER(OTVB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 05-06-2019 9:08:23 AM
09-07-2019 12:03:29 PM
Hierdie leier in die glas-industrie wat spesialiseer in die verskaf en installeer van voertuig-/huisglas asook agent vir verskeie handelsname insluitend Beekman kappies en Xpanda veiligheidshekke beskik oor die volgende geleentheid vir ? energieke en selfgedrewe individu met inisiatief en ? passie vir kliƫntediens.

TOONBANKVERKOPE KLERK & JUNIOR BEMARKER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van kandidate met minstens 2 jaar ondervinding in ? verkoopsomgewing
- Ondersteun deur utstekende organiseringsvaardighede
- Tweetaligheid
- Rekenaargeletterdheid in MS Office & Pastel
- Geldige rybewys.
- Ondervinding in bemarking sal tot u voordeel wees.

Sleutelverantwoordelikhede behels:
- Interne toonbankverkope
- Hantering van kliƫnte navrae en bestellings
- Gepaardgaande administrasie
- Bemarking van dienste aan plaaslike instansies en diensteverskaffers.

In ruil word ? markverwante vergoedingspakket met insentiewe aangebied.

Rig u volledige CV met verwysing OTVB voor 14 Junie 2019